Childhood Diseases

Question
Posted by: " Haastige ma?"  | 2008/10/01

Q.

Baba 20mde - bottel stop

Goeie dag dok,
Ek wil asseblief weet of ek dalk haastig is en of die aksie enige negatiewe effekte op my kleintjie gaan hê ? Hy is nou 20mde oud en drink glad nie meer gedurende die dag bottel nie. Hy begin eers drink in die aande as hy bed toe gaan en deur die nag en dus gewoonlik ' n maksimum van 2 bottels. Hy eet en slaap baie goed en is haastig om self die tiolet te gebruik want as ou boet tiolet toe gaan begin hy ook uittrek om die tiolet te gebruk - hy is nog nie gepotty train nie.
Ek wil hom nou heeltemal afhaal van die bottel - dus die aand drinkery ook stop. Is dit te vroeg? Sal dit sielkundig affekteer?

Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar is eintlik geen rede om so haastig te wees nie, alhoewel jou seuntjie een van sy nag bottels nou al kan stop. Wees geduldig, jou seuntjie is heel gelukkig en vorder goed. Hy behoort later aan vanself op te hou met sy een bottel in die aand.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Moedelose-Moeder | 2008/10/13

Ek het n dogtertjie van 8 maande vir die laaste maand wil sy nie deur slaap nie. Sy skree die hele tyd. Ek het al als probeer van haar later in die aande voer, tot minder laat slaap in die middae sy is dood moeg en ek wil haar nie net los tot sy op hou huil nie? enige raad?

Reply to Moedelose-Moeder

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.