Childhood Diseases

Question
Posted by: angelina strydom | 2011/05/31

Q.

atherites in kinders

hello dok ek wil net graag weet wat dit kan wees as daar witbloedselle in n kind se urine is en hy sukkel met opgeswelde hand wat baie pyn ook pyn in bene partykeer, het n afspraak by n pidiater gekry maar wou net weet of dit erenstig kan wees dokters het bloed getek hulle se die witbloed telling is op en daar was nog n telling wat op was maar hy wou nie se wat dit is nie?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Witbloedselle in die uriene is gewoonlik 'n teken van 'n blaas onsteking of 'n onsteking van die niere.Aangesien jou seun se hande opswel is dit moontlik dat hy 'n siekte met die naam akute nefritis het.Dit is nodig om so gou soos moontlik die pediater te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.