Childhood Diseases

Question
Posted by: Lee | 2009-11-23

Q.

Asmatiese medikasie

Hi

N pediater het vir my seuntjie van 10 maande Deselex stroop, Nasonex neussproei en die Seritide pompie voorgeskryf. Dit het goed gegaan tot ek die volgende maand se voorraad moes gaan kry.

My medies wil nie die oorspronklik op die voorskrif vir my gegee het nie, toe skryf n GP die generies van almal voor: Loratadine stroop voor in die plek van Deselex, en Rhinocort in die pelk van Nasonex. Nou sit ons weer met hom wat siek is van voor af net deur die gebruik van generiese medikasie.

Moet ons net aangaan met die behandeling soos die Pediater dit voorgestel het?

Dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Aangesien die oorspronklike medisyne jou baba se asma en allergiese rinitis simptome goed onder beheer gehou het, sal dit nodig wees om hierdie medisyne te gebruik. Die pediater moet 'n brief aan die mediese hulpfonds skryf om die regte medisyne goed te keur.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.