Childhood Diseases

Question
Posted by: mpc | 2011/06/27

Q.

asemhaling

Middag dr ek glo dit gaan goed??

My seun is nou 2 en half jaar oud sy asemhaling is vir my effens gejaagd asof hy nou net ver gehardloop het of iets uitputtend gedoen het, is daar rede vir kommer? Ek weet die laaste keer wat hy ''n longinfeksie gehad het was hy ook so kort van asem maar toe het hy hoe koors bygehad!! Dit was ''n maand. Terug wat hy die longinfeksie gehad het hy hoes nie op die oomblik nie??
Moet ek bekommerd wees?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ongelukkig is daar is rede vir kommer. Jou seuntjie sal nie sommer so begin vinnig asem haal. Hy is ook kort van asem.Dit is miskien as gevolg as gevolg van die feit dat sy bors hyg [wheeze] weens 'n vermoede virus ontsteking van die lugwee van sy longe bv brongilolitis of asma. Dit is nodig om sy dokter te raadpleeg veral omdat hy onlangs siek was.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.