Childhood Diseases

Question
Posted by: Nanda | 2010/09/06

Q.

asem uit huil

Wat staan jou te doen as baba sy asem uithuil?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie probleem kom redelik dikwels voor in jong kinders en kan ouers groot laat skrik. Dit word 'asemuithaal aanvalle' genoem.Jou beskrywing van die feit dat dit wel lyk asof jou baba sy asem uithuil is baie goed. Hierdie aanvalle gebeur gewoonlik wanneer babas of jong kinders baie kwaad word en nie hulle sin kan kry nie. Jou baba sal altyd self weer begin om asem te haal. Wanneer hy een van hierdie asemuithaal aanvalle moet hy opgetel word en blaas liggies op sy gesig, hy sal self weer asem begin haal.Hy sal met tyd hierdie probleem ontgroei.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
user comments

C.

Posted by: maryna scholtz | 2016/01/11

Hi I have an 26 month old son he also cries that his breath goes away and he gets blue al around his mouth and then he passes out...im concernd that evtytime he does this his brain doesnt get enough oxygen and can cause long term damage...please im very sceared for my baby..please tell me what to do.?

Reply to maryna scholtz
Posted by: launel | 2014/12/22

GOEIE MIDDAG MY SEUN VAN 3JR IS GENEIG OM HOMSELF UITTEHUIL MAAR DAAR IS DAE WAT HY SELF ASEM HAAL. MAAR DAAR IS AL TYE WAT HY STYFSTREK EN DAN IS HY SO VAALGRYS VAN KLEUR. HET HOM AL BY DOKTERS GEHAD HET YSTER STROOP VOORGESKRYF. DIT HELP 'N BIETJIE, MAAR EK WIL WEET WAT MOET EK DOEN AS HY SO STYFTREK. EK MAAK HOM NAT SODRA HY HOM ONMIDDELLLIK UITHUIL DAAR IS DAE WAT HY HUIL EN DAN SUKKEL OM SELF WEER ASEM TE KRY EN DAN IS DAAR DAE WAT HY ONMIDDELIK UITHUIL.. HY HUIL NIE EERS NIE HY IS ONMIDDELLIK SONDER KLANK EN DAN BEGIN DIE STRYFSTREKKINGS

Reply to launel
Posted by: Veronica Botha | 2011/01/25

When my baby daughter of 1 year cries, her breath goes away and she gets RED in her face. This is a new thing and happend 2 now. (first time she fell and the second time my husband played with her)

PLEASE advice what I can do in such an event.

THANK YOU!

Reply to Veronica Botha
Posted by: annelize | 2010/12/20

My baba huil haar uit tot sy bewusyn veloor en blou wort in haar gesig.wat staan ek tedoen.

Reply to annelize

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.