Childhood Diseases

Question
Posted by: jef | 2008-12-10

Q.

AR

Middag

Ek wil weet of iemand vir my kan se of mizina goed is om by die melk te goei. My kind het ar en is nou 6 maande. Ek het op pampers se webtuiste gelees daar is mammas wat dit gebruik om die melk dik temaak en dat die suur nie so baie is nie.

Asb sal iemand my laat weet wat werk.

Ek het Nestargel gebruik maar kry dit nie altyd nie.

Het toe baby gavascon gebruik dit is van die mark af want die fabriek het afgebrand

Dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie vraag is nie aan die pediater gerig nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.