Childhood Diseases

Question
Posted by: e | 2009/02/03

Q.

antibiotikas

Subject: RE: Gedragtsprobleme
Posted by: E
Message:
goeie more, my seuntjie van 9 maande het '  n bors wat huig, was saterdag by dr. Gesê  is baie verstop met neus en nog nie brongitis. Augmentin BD S voorgeskryf, wou nie te haastig begin met Antibiotika en eers Weefselstof en Salex druppels gegee. Hy het nog glad nie koors gehad nie, maandag bietjie fisio laat kry wat sluime los gemaak het. Verder vanoggend meer gehoes en toe maar begin met die antibiotika voordat dit in iets ergers oorslaan, maar is dit regtig nodig. Hoe weet mens wannneer iets viraal of bakteriaal is?
Date: 3/2/2009

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek is byna seker dat jou baba se bors ontsteking deur 'n virus veroorsaak is. In babas van hierdie ouderdom word hierdie soort siekte gewoonlik deur die RSV virus veroorsaak. Antibiotkas is dus nie nodig nie aangesien die siekte deur 'n virus veroorsaak word. Na tussen 10 en 14 dae sal jou baba weer heeltemal gesond wees.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: e | 2009/02/03

baie dankie vir vinnige antwoord, kan ek maar na die een lepel antibiotika van vanoggend net stop.

Reply to e

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.