Childhood Diseases

Question
Posted by: KITTY | 2011/07/20

Q.

ANTIBIOTIKA

DOKTER EK WIL GRAAG WEET MY SEUNKIE VAN 5 MAANDE EN DOGTERKIE VAN 27 MAANDE IS ALTWEE HOESERIG WAS EERS NET ''N LOOPNEUS EN NOU HET DIT OMGESIT IN ''N HOES EK HET NOU MY HUISDOKTER GEBEL EN VIR ANTIBIOTIKA GEVRA WANT GEWONE HOES MEDISYNE WERK NIE EK GEE DIT EN NET AS DIT BEGIN BETER GAAN EN EK OPHOU MEDISYNE GEE DAN IS DIT MAAR DIESELFDE STORIES KAN DIE HOES DALK GEPAARD GAAN MET TANDE EN IS ANTIBIOTIKA SLEG VIR BABAS WAT NOG NIE TANDE GESNY HET NIE

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba se siekte het niks te doen met tandekry nie.Hy het 'n bors ontsteking as gevolg van 'n virus onsteking miskien die RSV virus. Sy suster het sseker hierdie siekte huistoe gebring. Antibiotikas sal nie help nie aangesien hierdie siekte deur 'n virus ontsteking veroorsaak word. Dit is belangrik om hulle neusies mooi oop te hou deur om soutwater neussdruppels te gebruik bv Salex neussdruppels.Hierdie onsteking gaan gewoonlik vanself verby.Hoesmiddels sal ook nie help nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: KITTY | 2011/07/21

WAT IS DIE RSV VIRUS EN IS DIT GEVAARLIK EN SAL DIE ANTIBIOTIKA HELP DAARVOOR

Reply to KITTY

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.