Childhood Diseases

Question
Posted by: Joy | 2010/06/30

Q.

antibiotika

Dok my dogtertjie van ''n jaar het ''n slegte hoesie in die nag gehad en dit het soos slym geklink, nie kroep of asmaties nie. Het haar by dokt gehad en hy het gese dis slyme op die borsie. Het haar toe antibiotika en ''n stropie gegee. Haar koors was ook effe hoog. Ek was effe ongelukkig oor antibiotika, maar my man het haar dok toe gevat, want ek het gewerk. Sy het by die dag beter geword en hoes glad nie meer in die nag nie. Het hy die regte medikasie gegee?? Ek bedoel eintlik, was dit nodig vir antibiotika? Ek vra maar......baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is moeilik om nou seker te kan wees veral omdat ek nie jou baba dogtertjie kan ondersoek nie. Ek vermoed dat sy 'n virus ontsteking met die RS virus het. Hierdie siekte gaan vanself verby en daar is geen rede vir antibiotikas wat nie virus onstekings kan genees nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.