Childhood Diseases

Question
Posted by: bekommerde ouma | 2008/09/15

Q.

anti depressante en borsvoeding

Is dit nodig om bekommerd te wees, my seun se meisie was op redelike sterk anti depressante tot en met so 2 - 3 mde van die swangerskap, toe is sy op ' n ander een gesit en gebruik dit tans.

Die baba was gebore met ' n mooi 3,2kg hy tel egter baie stadig gewig op (sy borsvoed) is na my mening te veel slaperig en het ' n vreeslike klein piepstemmetjie as hy huil, verder is daar geen opmerklike tekens dat daar enige fout is nie, kan die anti-depressante enige uitwerking op hom hê  of is ek net onnodig bekommerd

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die anti-depressante medisyne kom wel in die borsmelk wanneer die ma hierdie soort medisyne gebruik. Die simptome wat jou baba kleinseun nou wys word wel deur hierdie medisyne veroorsaak.Indien jou skoondogter nie kan ophou om anti-depressante medisyne te neem nie, is dit seker nodig dat sy ophou met borsvoeding en haar baba op formule voeding moet begin.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.