Childhood Diseases

Question
Posted by: Nicky | 2012/10/15

Q.

Antbiotika, 8ml x 3keer per dag in 5dae voltooi

Goeie More Paeder,

My dogtertjie 2 en 6 maande oud. Sy het laas maandag Mangels opereer en verwydering. Dokter het voorskrif en gee vir my. Ek sien Apteker is nuut of student oor medisyne kies.

Ons kry 2 antbiotika bottels kry, Sy skryf, 8ml x 3 keer per day en 5 dae voltooi. Daar antbiotika het nog oor.

Ons onseker oor dit moet alles klaar maak of net 5dae, dit genoeg?

Ons het alreed gee 3x per dag met 8ml elke gee. Ons weetie wat maak met oorbly antbiotika nie?

Kan asseblief my help?

Baie dankie

Nicky

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Indien jou dogtertjie wel die antibiotika vir 5 dae geneem het is dit genoeg, al is daar van die medisyne wat oor is in die bottel.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.