Childhood Diseases

Question
Posted by: anon | 2008/09/29

Q.

another worm quest

My 11 maande oue dogtertjie weeg 13.5KG en nou so die laaste 3 weke het sy vreeslik begin skuur teen alles met haar boude- so asof sy jik by haar anus - kan dit wurms wees- ek het gehoor dat mens vermox eers van 1 jaar kan gee?- kan ek dit nou al vir haar gee? Sy het ook ' n loopneus en bly haar neusie vryf- kan dit verbank hou met bogenoemde? baie dankie!!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie simptome kan beslis deur sekere wurms veroorsaak word veral deur 'pinworms' Sy kan net EEN dosis van Vermox [5ml] neem.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Anon2000 | 2008/09/29

Gaan net na die apteek en hoor wat jy vir haar kan gee vir ontwurming, ek het vir my dogtertjie goed gekry en toe navrae gedoen oor my seuntjie (toe ook ongeveer 10 maande) en hulle het vir my goed gegee. Dit klink vir my of sy dit kan nodig he, want alles klink na tekens van wurms. Hulle tel dit baie gou op as hulle in ' n creche is tuseen ander kinders en in sand speel. Eerder te versigtig...

Reply to Anon2000

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.