Childhood Diseases

Question
Posted by: Lily | 2009/08/25

Q.

Amper 3 het baie nagmerries

Hi Doc,

My seuntjie word November 3, maar die laaste 2 weke, skrik die mannetjie in die nag wakker, histeries, en skree. Hy het n loop neusie gehad en ek het vir hom Sinu Clear gegee en daar om gesien dan die nuwe effect, wel nagmerries is. Ek het nie weer vir hom gegee nie. Maar die laaste 2 aande, het hy weer begin om histeries te skree en te se daar is vissies, of spinnekoppe wat hom byt. Wat stel u voor moet ek met hom doen. Hy is op die oomlik op GEEN medikasie of enige iets nie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie is 'n goeie voorbeeld van die gevaar van sekere verkoue middels vir kinders inhou. Sinu Clear bevat pseudoephedrine wat presies hirdie soort newe effek het van nagmerries in kinders.Jou seun se nagmerries sal na 'n redelike kort tydperk ophou. Dit is nodig om na sy slaapkamer te gaan wanneer hy wakker skrik met die nagmerrie en hom gerus te stel en te sorg dat hy weer aan die slaap raak.Dit sal help om 'n nagliggie in sy kamer te gebruik.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: nadine | 2009/08/25

Liewe lily

Ek ken dit al te goed, is jou kleinding in die kleuterskool? Indien wel vind uit by die juffrou of hul hom dalk nie oor stimuleer nie. ek het met my amper 3 jarige presies dieselfde beleef, van goed wat hom byt tot ' n oom by sy deur, ek het vir hom ' n prent van sy " hero spiderman"  opgeplak vir hom gese dit gaan hom oppas en toe ook sy kamer geskuif dis darem nou al ses maande later.

Beste wense en sterkte
Nadine

Reply to nadine

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.