Childhood Diseases

Question
Posted by: STRESSED | 2010/09/02

Q.

almost 8 year old

dag
my dogtertie is 8 in desember en ek is keelvol, weet nie of ek moet begin worry nie maar ewe skielik begin sy op dress en dra my make up en le voor die tv, ken al die tv programme uit haar kop uit maar as dit by huis werk kom dan kan sy die eenvoudigste woorde soos terug en gelukkig nie spel nie, het ek rede om te stress of gaan sy deur ''n stadium. wat moet ek doen om haar weer op dieselfde bladsy as ons te kry?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie is seker net 'n stadium maar dit is ook tyd om haar te herinner dat sy maar net ag jaar oud is.Sy moet elke middag eers haar huiswerk doen. Sy moet glad nie toegelaat om op hierdie ouderdom make up te dra nie en ook nie meer as 'n uur per dag TV kyk nie. Indien sy nie wil luister nie sal sy in haar kamer moet bly tot dat sy leer dat haar huidige gedrag nie aanvaarbaar is nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.