Childhood Diseases

Question
Posted by: Anonymous | 2009-06-04

Q.

allergist

Hi dokter,

Ek sien nounet dokter het iemand verwys na ' n ' paediatric allergist'  toe. Maar kry mens in Pretoria iemand? Ek het nounet gesoek maar sien niks op die internet nie.

My dogtertjie van 10 maande het ' n allergie toets gedoen en dit het getoon dat sy ' n hoë  allergie telling het maar die pediater kon nie vir my sê  waarvoor sy allergies was nie. Kan so iemand my dalk meer help? Sy is baie moeilik en geirriteerd al van geboorte af en is op NAN LF, sy is ook vreeslik winderig (asof haar magie die heeltyd opgeblaas is).

Dalk kan ordentlike allergie toetse my help?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Probeer om Prof Robin Green van die Dept Pediatrie by die Steve Biko/Pretoria Akademiese Hospitaal te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.