Childhood Diseases

Question
Posted by: almarie | 2010/10/27

Q.

allergiese hoes

My seuntjie nou 5 mnde wat op bok melk is agv allergiee,het nou lelike hoes en toe neus van tyd tot tyd.was by huis dr.wat se diagnose was dat dit agv allergiee is. En weereens met n voorskrif vir celestamien daar weg, dit is nou 6 dae terug met geen verandering nie hy slaap net 10-15 min in die dag hy huil aanhoudend. Is daar iets wat ek nog kan probeer die hoes word al eger en. Hy het nie koors nie maar hy hoes homself uitasem.help asb ek is al raad op!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek vermoed dat jou baba aan kinkhoes ly. Hou op om die Celestamine vir hom te gee want dit is 'n baie sterk kortisoon middel en word nie aanbeveel vir babas van 6 maande nie.Dit is nodig om jou pediater te raadpleeg en verduidelik vir hom dat jou baba moontlik aan kinkhoes ly.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Tami | 2010/11/03

Kyk regtig na kinkhoes. My dogter het later so gehoes dat sy nie haar kos ingehou het nie. Dit het vir maande so gegaan tot ''n tannie op straat vir my gese het dis kinkhoes. Laat hulle sy bloed toets.

Reply to Tami
Posted by: almarie | 2010/10/28

Hy kry ook zyrtec 2 druppels 2 x pd.

Reply to almarie

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.