Childhood Diseases

Question
Posted by: amelia | 2009/01/21

Q.

Allergies vir koring

My dogtertjie is 9maande oud en ek het haar nog nie koring of mielies gegee nie omdat ek gelees het dat as mens wag tot ' n jaar om dit vir haar te gee het sy ' n kleiner kans om allergies daarvoor te wees.(ek was allergies as kind daarvoor en het gesukkel met asma en sukkel steeds met ekseem)
Verlede vrydag het die dagmoeder gese sy het perongeluk vir my dogtertjie ' n marie beskuitjie gegee. Die volgende dag het sy ' n uitslag op haar skouer gehad wat lyk soos ekseem. Kan dit wees dat sy allergies is virf koring? Sal dit regtig help as ek wag tot sy ' n jaar oud is?
Baie dankie weereens vir die hulp

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is nie nodig om tot een jaar te wag nie, maar wat wel belangrik is, is om 'n diagnose te maak. Jou baba moet eers getoets word vir koring allergie. Die toets word die RAST genoem en kan nou gedoen word, Praat met jou pediater in die verband.Indien die toets negatief is kan sy nou begin om koring te eet.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.