Childhood Diseases

Question
Posted by: Nadia | 2012-08-21

Q.

Allergiee en silent reflux

Hallo Prof,

Prof, ek het gaan oplees oor allergic reaction to protein in cows milk asook symptoms of silent reflux en my seuntjie van 20 weke het al die tekens van albei: hy het uitslag op beentjies  gooi melk op  fussyness  wheezing  unexplained congestion  nasal mucus  restless sleep - alles tekens van allergie van proteine in koeimelk PLUS hy het al die tekens van silent reflux: sudden crying - painful look on face  irritability  wet burbs and frequent hiccups  sinus congestion  excessive drooling  runny nose/sinus  arches back and pull up legs  prefers upright position.

My probleem is: Hy drink die laaste 7 weke al novalac ar maar hou niks van die melk nie, hy wil nooit drink nie en raak baie geirriteerd met die melk. Nadat ek gelees het oor die symptons van allergie in proteine koei melk het ek Sondag begin om vir hom Similac advance ha te gee - hy is mal oor die melk en drink sy bottel heeltemal leeg. Hy slaap ook van Sondagaand af baie goed in die aande, maar my probleem is dit is nie ''n anti-reflux melk nie en ek is bang sy silent reflux raak erger? Hy drink al vandat hy 6 weke oud is 1 sakkie nexium elke aand (ek meng 1 sakkie met 15ml water). Asb ek is raadop en kry my kleintjie so jammer, ek kan sien hy het pyn en ongemak.

Baie dankie Prof
nadia

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba seuntjie is beslis allergies vir koeimelk. Similac Advance HA is in goeie keuse vir hom.Sy refluks probleem word behandel deur die gebruik van Nexiam. Dit sal sy maagsuur byna totaal verminder en sy simptome as gevolg van sooibrand wat gewoonlik gepaard gaan met refluks sal verdwyn.Dit is nodig dat jou baba deur 'n pediatriese allergis getoets en behandel moet word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Annetjie | 2012-11-13

Gooiop brandpyn suur als wat eet en drink gewig verloor hou niks in ni al slaap kook suur op

Reply to Annetjie

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.