Childhood Diseases

Question
Posted by: MARI | 2010-03-25

Q.

ALLERGIE OF TANDE KRY

HELP MY ASB. MY 4.5 MAANDE OUE SEUNTJIE HET DIE NAWEEK SY 3DE TAND GEKRY. LINKS BO. HY HET OOK N ALLERGIE VIR LACTOGEN, WAARNA EK HOM TOE OP ISOMIL (OOK VEL UITSLAG GEKRY) GESIT HET, EN TOE NOU OP NAN HA 1.
HY BEGIN NOU OP DIE NAN HA 1 DIESELFDE SIMTOME WYS TOE HY OP LACTOGEN WAS, TOE NEUS, SUKKEL VIR ASEM. SY MAAG HET OOK GISTER 3 KEER GEGAAN BY SY KLEUTERSKOOL. KAN TANDE KRY SY NEUS KONGESTIE GEE OF IS DIE DIE MELK? AS HY DAN WEL N ALLERGIE HET VIR NAN EN SOYA, WAT ANDERS IS OP DIE MARK?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek vermoed dat jou baba seuntjie allergies is vir melk.Sy simptome is nie as gevolg van tandekry nie. Die beste sal wees om hom weer op die Isomil te sit. Indien hy Isomil nie kan verdra nie sal dit nodig wees om Similac Alimentum te gebruik.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: RONEL LOUW | 2010-05-11

My dogtertjie is 2 jaar. Het al haar 20 tandjies klaar gekry.
Lyk nou of sy nog ''n stel kiestande onder gaan kry. Wat
nou - los ek dit of moet sy tandarts toe. Sy is geirriteerd en
moeilik en ek dink daar is nie genoeg plek in die mondjie vir nog
tande nie.

Reply to RONEL LOUW

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.