Childhood Diseases

Question
Posted by: Carin | 2008/11/04

Q.

Allergie

Hi doc

Ek wil my dogtertjie van 4 jaar laat toets vir allergie. Wat is die regte ouderdom om dit te laat doen?

Tweede vragie. My seuntjie van 9 maande het refluks maar dit is baie beter van 6 maande af, maar die afgelope 2 dae gooi hy weer baie op is dit maar nog die refluks of kan dit iets anders wees?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

'n Kind kan van enige ouderdom getoets word vir allergie, dws van geboorte af.
Ek glo nie dat jou 9 maande baba weer opgooi as gevolg van refluks. Daar moet iets anders wees wat hom pla.Indien hy aanhou om op te gooi sal dit nodig wees om sy pediater te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.