Childhood Diseases

Question
Posted by: Santie | 2012/10/11

Q.

alergie ?

My Dogtertjie van 7 jaar het al vir die afgelope 3 maande ''n hoes en
''n permanente loopneus sy het 2 weke terug brongitus gehad en is ook getoets vir TB. Gelukkig negatief die hoes het opgehou toe ek vir haar die Cortisone gegee het maar na die medisyne op was het dit weer begin. Wat kan dalk die oorsaak wees - dalk suiwel

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek stem saam dat dit waarskynlik is dat jou dogter wel allergies is. Ek vermoed dat sy beide allergiese rinitis en asma het.Dit is die rede dat sy opgehou het om te hoes toe sy met kortisoon behandel is. Die beste sal wees om of 'n pediatriese allergis of 'n pediatriese pulmonoloog te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.