Childhood Diseases

Question
Posted by: HI | 2008/07/15

Q.

al ewig siek

hi,

my seunkie is nou 2 jaar oud, hys seker nou al 4 maande in die kleurter skool, en hy bly siek word, hyt nou weer koue in sy oe. watse tipe vit kan ek hom gee om sy gestel op te bou?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die probleem is al die ander kinders by die kleuterskool wat gereeld siek is gedurende die winter maande. Die oplossing is of jou kind by die huis te hou of miskien te probeer om sy immuniteit op te bou. Probeer Creche Guard of Viral Choice Junior en maak seker om elke dag dit te gebruik veral deur die winter maande.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.