Childhood Diseases

Question
Posted by: CC | 2009/02/10

Q.

ADD &  Stratera

Hallo, my seun is 11 jaar oud. Het sedert Junie 2007 Stratera gebruik. Ons het die medikasie in Desember 2008 gestaak en nog nie weer begin nie. Die rede is dat hierdie medikasie baie duur is en ons dit nie meer kan bekostig nie. Ek het van die skool verneem dat Concerta ' n alternatief is en ook baie goedkoper is. Ek wil nie graag my kind benadeel deur nie vir hom die hulp te gee wat hy nodig het nie. Is Concerta die oplossing waar kan ek meer daarvan gaan lees.
Byvoorbaat dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Strattera is nie dieselfde medisyne as Concerta. Concerta is 'methylphenidate' wat dieslfde medisyne is as Ritalin en Strattera is 'atomoxetine'. Die beste sal wees om jou pediater te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.