Childhood Diseases

Question
Posted by: natasjha | 2010-04-09

Q.

acting weard

My 1 jaar oue baba was 2 weke terug in die hospitaal vir longontsteking. Vandat sy daar uit is is sy ma vas en wil die heel tyd in die arms wees - ek mag haar nie eens neersit nie dat skreeu sy. sy gaan nie meer na haar pa toe nie - en as sy gaan is dit net tot dat sy my sien om weer te skreeu en die handjies uittesteek dat ek haar vat. sy wil ook nie meer alleen bad nie ek moet saam haar bad en dan sit sy ook nie alleen nie sy wil op my le - sy raak ook nie van self aan die slaap nie - iemand moet haar sis. - en ek het die teorie gedoen los haar dat sy haar self aan die slaap skreeu - ek doen dit nou al vir ''n tydjie - meer as ''n maand - dit raak nie beter nie sy skreeu haar self nogsteeds aan die slaap. ek kan ook nie saam haar op die bed le tot sy slaap nie want sy is te besig (busy body) - dan le sy hier en dan daar en dan sit sy. alles behalwe slaap - sy hou ook nie daarvan as sy langs jou slaap dat jy haar moet vas hou nie. en die voetjies moet oop wees. is daar fout dat ek bekommer moet wees of doen babas dit maar?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Sien antwoord bo.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.