Childhood Diseases

Question
Posted by: Cindy | 2009/01/05

Q.

Aansteeklikheid van HIV en TB: dringend

Ons was gister by '  n familiebyeenkoms en my ma se bediende het my baba vir '  n kort rukkie vasgehou. Tot my groot onsteltenis byt die bediende toe '  n stukkie appel af, haal dit uit haar mond uit en druk dit in my baba se mond. My baba is 10 maande oud. Die baba het dit opgeeet, voordat ek dit kon gaan uithaal. Ons vermoed die bediende het HIV aangesien van haar familielede daarvan oorlede is en sy ook die simptome toon naamlik gewigsverlies en aanmekaar siek met hoes en verkoue.
Ek is geweldig bekommerd dat my baba HIV of TB by die bediende kon aansteek. Enige raad of kommentaar sal hoog op prys gestel word.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek wens dat ek vir jou kon gerusstel het, maar ek is ook bekommered oor hierdie storie. Die beste sal wees om jou pediater te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.