Childhood Diseases

Question
Posted by: Rika | 2010-03-29

Q.

AANHOUDENDE URINERING

My 8-jarige dogtertjie het gekla van brand en aanhoudende urinering. Na 2 reekse antibiotika het die probleem aangehou. Die uroloog het vermoed dat die blaaspypie moonlik vernou kon wees, maar na ''n sistoskopie (=- 1,5 weke gelde) het hy vasgestel dat die urethera half toegedruk/toegegroei was en het hy dit " oopgemaak" . Die sistoskopie het niks ander abnormaliteite getoon nie. My dogtertjie urineer steeds oormatig met af en toe branderigheid. Ek het die uroloog geskakel en hy het deur sy ontvangsdame laat weet ek moet dit twee weke kans gee en hom dan weer gaan sien. Kan u miskien meer lig op die saak werp? Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die gewone rede vir hierdie simptome veral wanneer hulle skielik begin soos hier op hierdie ouderdom, is 'n blaas ontsteking.Dit is nou nodig om 'n 'renal' paediater te raadpleeg.Vra vir jou pediater om jou dogter so gou soos moontlik te verwys.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Student05 | 2016-04-11

Ek is n 20 jarige dame, en ek weet nie wat om te doen nie. Ek pie-pie ongelooflik baie, en dis nou al vir n week so. soms as ek met haas by die badkamer kom, is dit net n druppel pie-PIE, mar dit voel elke keer vir my, mY blaas is vol.. wat kan dalk diie rede wees vir dit??

Reply to Student05

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.