Childhood Diseases

Question
Posted by: Yolande Conradie | 2011/03/09

Q.

Aanhoudende maagpyn

More Dr,my dogtertjie is 9jaar oud. Sy het gekla van kroniese maagpyn. Daar is ''n gastroscopy gedoen asook ''n biopsie geneem en die resultate was dat daar niks fout is nie. Sy is pille vir ''n maand gegee en huis toe gestuur. Goed gegaan tot nou toe-maagpyn is terug.ek is raadop - daar word vir my gese toetsresultate wys niks verkeerd maar waar kom die maagpyn dan vandaan? my kind is nie ''n stressvolle of gespanne kind nie-sy voel die maagpyn so 2 vingers bo haar naeltjie.het jy enige raad?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou dogter se kroniese maagpyn klagte klink beslis soos die van 'abdominale migraine' veral aangesien al die toetse negatief is.Sy moet 'n spesiale 'migraine dieet' probeer;veral geen geel of harde kaas te eet en ook koffie, tee, Cokes, sjokolade, Marmite en piesangs te vermy.Google:'migraine diet'

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: germi | 2016/08/05

naand Dr my dogtertjie is 5 jaar oud. sy kla heeltyd van maagpyn. mens kan nie eers aan haar maag vat nie. dis Al 2maande so. sy is baie geswel in haar magie een haar gesiggie ons is baie bekommerd. sy was Al vir toetse. toetse was negatief maar die Dr her haar well gediagnoseer met n spastiese dukderm. sy will ook glad nie eet nie. hoop Dr sal kan raad he.

Reply to germi
Posted by: Leonie Kitley | 2014/11/29

My seun het soortgelyke maagpyn, maar hy het hoë koors en hoofpyn, ek behandel hom vir die koors en hoofpyn maar ek weet nie wat om te doen vir die maagpyn nie. Kan dit n virus wees omdat hy koorsig is? Wat kan ek gebruik asb?

Reply to Leonie Kitley

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.