Childhood Diseases

Question
Posted by: Andrea | 2009/12/08

Q.

Aan die slaap sis

Goeie dag, my baba seun van 16 weke wil nie slaap nie voor ek hom optel en sis nie, as ek hom wil neerlê  dan begin hy te huil, ek skat ek moes hom seker begin bederf het toe hy jonger was, het dit nie eers agter gekom nie. Hy weeg 7.5kg en raak te swaar vir my om so te sis, kan u my asb help hoe ek hom van dit kan afkry. Baie dankie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba is miskien bederf maar daar mag 'n ander rede wees vir sy gedrag. Hy het miskien 'n probleem met refluks en die sooibrand wat gepaard gaan met dit.Probeer Gaviscon Liquid 2.5ml twee tot drie keer per dag na voedings en sien of jou baba beter aan die slaap begin raak.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.