Childhood Diseases

Question
Posted by: | 2015/04/10

Q.

Watter formule melk

My baba is tans 5 maande oud en is op Lactogen stage 1. Maar ek sukkel soms om die melk in ons klein dorpie te kry. Soms kry mens nogals stage 2, maar dis mos eers van 6 maande af. Maar kan ek dit vir hom gee ? as ek nie kan nie, watse ander stage 1 melk kan ek vir hom gee wat nie n groot verandering van Lactogen is nie?

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.