Childhood Diseases

Question
Posted by: Samantha | 2014/02/25

Q.

Kan mangels trug groei

My mangels is op 5 of 6 jarige ouderdom uitgehaal. Ek word volgende maand 41, ek het ondraaglik seer daar waar die mangels moet wees. Met dit saam is my bors ook baie seer, kopseer en oorpyn. Ek sukkel om te sluk. As ek n Halls suig brand dit my keel en my bors. Ek so te se ook nie meer n stem nie,

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.