Childhood Diseases

Question
Posted by: Jeanine | 2013/09/18

Q.

Ek het n menstruasie probleem

My probleem het begin net na ek my seun geborsvoed het. Ek is nou 32, maar sit al vir 9 jaar met n menstruasie probleem. Ek het begin menstrueer toe my seun n jaar oud was en het nooit weer op gehou nie. Ek menstrueer dag in en dag uit vir nou vir 9 jaar. Ek gebruik die pil maar sodra ek die pil wil los dan begin my probleem van voor af. Ek menstrueer ook soms 2 keer in my suklus en my eerste mentruasie is ek 4 dae en die tweede een hou net n dag of 2 dan is ek klaar. Asb help my want ek weet nie meer watse kant toe nie

1
user comments

C.

Posted by: Jenny | 2013/09/19

Ek weet nie of die pediater dit sal antwoord nie. Sal dalk beter wees om 'n ginekoloog te gaan sien. Wou net se ek het 'n bloeding probleem gehad agv die Mirena. 'n Ginekoloog het vir my Provera voorgeskryf. Dis 'n pil wat help dat mens ophou bloei. In elk geval as dit nie help nie sal ek ook voorstel dat jy 'n ginekoloog gaan sien dat hulle dit uitsorteer.

Reply to Jenny

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.