Childhood Diseases

Question
Posted by: Corrine | 2017/02/16

Q.

Bloed in stoelgang en hoofpyne

My dogtertjie 3 jaar en 10 maande oud het begin kla van hoofpyne die afgelope 3 dae. Ek het haar Dr. toe gevat maar hulle kon niks fout kry nie, die Dr het genoem ek moet haar dop hou en as sy weer kla moet hulle 'n bloedtoets doen. Sy het egter vanaand weer begin kla maar ek het ook opgemerk dat daar bloed in haar stoelgang is, as ek nou daaraan dink, het ek telkemale al bloed opgemerk in haar stoelgang, ek het aangeneem dis omdat haar stoelgang groot is en dit dalk die oorsaak is, maar vanaand het ek duidelik die bloed in die stoelgang gesien. Kan iemand dalk raad gee, ek sal haar more weer terug vat Dr. toe

Expert's Reply

A.

Paediatrician
- 2017/02/17

Moet nie wag tot more nie, sy moet deur haar pediater ondersoek word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.