Childhood Diseases

Question
Posted by: Lu | 2008/10/30

Q.

8 MNTH BABA EET NIE PURITY NIE

Hi Doc
My 8 mnde Baba wil niks weet van Purity af nie, ek gee vir haar Purity Rys Pap in die oggend en sy drink omtrent 900ml melk binne 24uur, maar sy wil nie haar mond aand Purity se groente sit nie en partykeer die vrugte ook. Ek kook nou self vir haar groente op met ' n knippie sout en sy eet dit, maar ook net 2 of drie happies.
Drink sy dalk te veel melk deur die dag dat sy nie wil eet nie of kan dit wees dat sy net nie vaste kos wil eet nie. Sy kou wel deur die dag aan stukkies appel, repies bruin brood of stukkies biltong vir die tanne maar dit is baie minimaal. Enige raad doc?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba drink miskien te veel melk, maar dit is nie eintlik 'n probleem nie.Jou baba verkies haar ma se kos bo die Purity.Solank dat sy gewig optel en heel gelukkig is hou maar aan met haar huidige dieet.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.