Childhood Diseases

Question
Posted by: Anne-Rita Toua | 2012/02/02

Q.

8 maande oue baba oorgesit op koeimelk en nou slaap probleme

Dr, ek het my dogtertjie van amper 8 maande verlede week oorgesit op koeimelk. Sy wou glad nie haar formule melk drink die laaste 2 weke nie en ek het begin bekommerd raak. Sy drink die koeimelk wonderlik, tussen 650 en 700 ml per dag. Geen newe effekte sover. Enigste probleem is dat sy nou glad nie meer deur slaap in die nag nie. Sy is konstant elke uur of 2 ure wakker, ons sus haar dan, gee water maar sy is teen 12h in die nag wawyd wakker. Die enigste manier om haar dan aan die slaap te kry in om nog n bottel te gee. Die afgelope 2 aande werk dit ook nie meer nie, sy drink tot 3 keer per nag melk (ongeveer 250ml altesaam) en word nog steeds elke uur wakker. Kan dit wees dat die koeimelk nie voedsaam genoeg is nie? Sy eet redelik deur die dag, pap en vrugte in die oggend, groente/ yoghart/ kaas vir middagete maar saans wil sy nog nie vleis/ hoender eet nie so ek gee maar stukkie aartappel, weer yoghart en kaas.
Sy slaap baie goed deur die dag, 2 of 3 slapies, in totaal 3 1/2 tot 4 ure per dag.
Ons is raadop in die aande! Moet ek n protein aanvulling dalk in haar aand se slaap bottel sit?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Sien antwoord bo.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.