Childhood Diseases

Question
Posted by: tears | 2008/09/16

Q.

7de keer in hospitaal

Hi doc,

Help asb. My dogtertjie is vandag 19 maande is vir die 7de keer in die hospitaal. Die keer bronchopneumonia en ostitis.

Ek gee vir haar vital maar dit lyk nie of haar immuniteitstelsel opgebou word nie.

Wat kan ek vir haar gee dis besig om my mal te maak. Ek en my man kan fisies en emosioneel nie meer dit hanteer nie. Ons is gedrein.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek moet weet of sy 'n creche bywoon aangesien hierdie storie wel soos 'n egte geval van die 'creche sindroom' klink. Indien sy wel een bywoon is dit uiters noodsaaklik dat sy moet ophou om die creche by te woon en by die huis opgepas moet word.Indien sy nie 'n creche bywoon nie, skryf weer en gee meer inligting oor enige bloed toetse wat gedoen is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: tears | 2008/09/16

Sy' s by die huis by ' n nanny. Hul het die vorige keer haar immuniteitstelsel getoets en gese sy' t baie swak weerstand teen kinkhoes. Die dokter het nie nou enige bloed toetse gedoen behalwe om te kyk of die virus uit haar gestel is of nie. Dit was nie toe sit hul haar op die tweede kursus antibiotika.

Klinies is daar niks verkeerd nie maar die koors was die probleem dit het intussen gestabiliseer.

Ek hoop dit help bietjie.

Reply to tears

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.