Childhood Diseases

Question
Posted by: Linda | 2009/06/24

Q.

7 maande tande

My kleindogter is vandag 7 maande oud. Sy het reeds 2 ondertande gekry en ook 2 bo tande waarvan die 1 bo tand die week uitgekom het. Haar regter oogie traan en het ook so geelirige afskeiding. Is dit normaal vir tande kry of moet ek haar dr. toe neem.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit sal beter wees om die dokter te raadpleeg aangesien dit lyk asof jou baba 'n oog ontsteking het. Dit het niks te doen met tandekry nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.