Childhood Diseases

Question
Posted by: linda | 2013/01/20

Q.

6 jarige praat swaar

my 6 jarige seun praat moeilik, sy spraak het verswak rol die tong, stamp sy voet op vloer as hy wil praat was nooit so nie. Hy het vlot gepraat toe hy 3 jaar oud was, moet ek hom dr toe vat om scans te doen op brein

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek stem saam dat dit beslis die beste sal wees om jou seuntjie na die pediater te neem. Die pediater sal besluit of enige scans nodig is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Racoon | 2013/01/21

Jy moet seblief aandring op ''n MRI scan - moenie dat hulle jou seun net na ''n neuroloog toe stuur nie. Die spesialiste in Jhb (as jy daar is) scan nie maklik nie, en in my familie en vriendekring het dit al soveer hartseer veroorsaak agv laat diagnose.

Reply to Racoon

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.