Childhood Diseases

Question
Posted by: Adell | 2009-02-06

Q.

5 Maande oud - 4-6 stoelange p/dag

Hallo,

My dogtertjie het ' n maag spoel gehad kort nadat sy gebore is, vermoed sy het vrugwater ingekry met normaal kraam. Sy het baie erg geelsug gehad, maar later onder beheer gekry.

Op 2 weke, het sy bloed in stoelgang gehad, pediater het toe gestuur vir x-strale - infeksie in die ingewnade - 3 dae gehospitaliseer - antibiotika. Geborsvoed tot en met 12 weke, toe S26 Gold begin gebruik, sy het so 2/3 doeke gehad ' n dag maar loperig, en toe ewe skielik het sy begin opgooi en erg diaharee gehad, vir 17 dae. Dr het Novaloc gegee vir diaharee om maag te stop in 5 dae, het nie gewerk. Stoelgang weggestuur, niks snaaks opgetel nie. Haar op soya gesit vir 2 weke, maag het gestop. Toe se ped ons moet weer S26 Gold een bottel ' n dag terugbring, na net 2 bottels, werk haar maag toe, stop toe S26 G en gebruik weer net soya, maar die keer wil haar maag nie ophou werk nie. Sy kry nog altyd tussen 4-6 stoelgange ' n dag, loperig en donker groen. Het al 2 pakkies Lacteol en botteltjie Reuteri gebruik, niks help nie. Sy is onder haar verwagte groei kurwe, ped voorgestel ons begin met ryspap, maar sy wil nog nie lekker eet nie.

Sy is oor die algemeen baie vriendelik en lief, en wys nie ongemak nie, maar is dit normaal dat sy so baie stoelgange het? Op ' n staduim was haar boude stukkend gebrand.
Raad asb?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ongelukkig is die rede vir jou baba se diarrea nog nie gediagnoseer nie. Ek vermoed dat sy allergies is vir melk. Onlangs het sy ook allergies geraak vir soja [dit gebeur in +/-30% van allergiese babas]
Haar allergie is van so 'n aard dat sy nie NAN HA sal kan verdra nie.Op 5 maande sal sy ook nie die 'extensively hydrolysed' voedings soos Nutramigen of Similac Alimentum maklik wil drink nie. Neocate sal die beste formule wees vir haar maar is baie, baie duur.Discovery en 'n paar ander mediese fondse sal vir Neocate betaal indien jou pediater 'n motiveerings brief skryf. Indien Neocate nie beskikbaar is nie, sal ek aanraai dat sy die Similac probeer,maar dit sal nodig wees om 2 tot 4 druppels vanilla essence in elke bottel by te voeg anders sal sy nie hierdie formule wil drink nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
user comments

C.

Posted by: asytonyaa | 2009-06-13

Which is the very good movie in 2009? Please help!Thank you.

Reply to asytonyaa
Posted by: NITTUTSWISP | 2009-06-07

The Terminator franchise is what got me interested in the movies in the first place. The first was a suspenseful cyberpunk thriller, and the second became my favorite movie of all time. The third fell short of intelligence but still solid nonetheless, and the TV series was a good addition to the franchise. Nearing the end of May, the fourth and latest film addition of the beloved sci-fi franchise will open, and viewers are in for a sheer summer spectacle.

Reply to NITTUTSWISP
Posted by: DarmaboumeDum | 2009-04-03

Great site this health.za.msn.com and I am really pleased to see you have what I am actually looking for here and this this post is exactly what I am interested in. I shall be pleased to become a regular visitor :)

Reply to DarmaboumeDum
Posted by: Chanelle | 2009-03-24

Hi
My dogtertjie het so n week gelede et maag en opgooi begin. Ons kon toe die opgooi stop maar die magie wil glad nie stop nie.Ons het haar al 4-5 kere na die dokters gevat maar niks het verander nie. Elke keer as sy begin eet kramp haar magie verskriklik. Dit het nou al n bloedierige stoelgang geword. Sy is nou 1jaar 3maande oud en is op die regte melk ook (Infasoy2) Ek neem aan dit moet n tipe virus wees.
Sy stap en drink haar melk normaal, maar as die magie so kramp gaan le sy vir langtye op die vloer en slaap. Gee tog raad asb... moedeloos

Reply to Chanelle

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.