Childhood Diseases

Question
Posted by: Bekommerde Ma | 2009/11/24

Q.

5 jarige speel met haarself

Hallo, ek hoop julle kan my help. Ek het gister my 5jarige dogtertjie gevang waar sy haar broekie afgetrek en met haar vulva gesit en speel het. Is dit normaal en hoe hanteer ek dit?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie gedrag is normaal en het geen seksuele rede nie. Dit is pure nuuskierigheid. Sy sal later aan ophou met dit. Dit is belangrik om nie met haar te raas nie.Probeer om haar aandag op iets anders te vestig wanneer sy weer met hierdie gedrag begin.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.