Childhood Diseases

Question
Posted by: Coreen | 2009/09/03

Q.

5 jarige seuntjie

Nog n vraag wat ek wil stel is my seuntjie hy sal soms van hoofpyne kla en naar word dan opgooi, baie pap wees en dan gaan slaap en die volgende oggend opstaan en niks makeer nie of n broodjie eet en dan beter voel. Hy speel baie Playstation en is ook n baie sensitiewe kind. Van kleins af het hy refluks en gooi maklik op dus kan hy homself maklik laat opbring, hy is ook geneig om maklik karsiek te word. Is inspanning, honger, spanning als redes wat dit kan veroorsaak?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek vermoed dat jou seuntjie 'n probleem het met migraine hoofpyn en ook miskien abdominale migraine. Dit is nodig om 'n pediater in die verband te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.