Childhood Diseases

Question
Posted by: Mariska | 2012/05/08

Q.

5 jarige met seer borste

My dogter is 5 jaar oud en sy kla van seer en gevoelige borste, hoe is dit moontlik op so jong ouderdom?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is beslis moontlik dat jou dogtertjie die eerste tekens wys dat sy met puberteit begin. Aangesien sy maar 5 jaar oud is, is dit natuurlik te vroeg dat dit nou al gebeur. Dus moet sy haar pediater raadpleeg om seker te maak of dit nodig is vir enige toetse.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Mariska | 2012/05/09

Is dit moontlik dat sekere medisyne soos gedurige kortisoon stroop, of adrenalien waarmee sy gestoom word of antibiotika dit kan veroorsaak. Of iets soos narkose?

Reply to Mariska

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.