Childhood Diseases

Question
Posted by: Adell | 2009/04/15

Q.

5 jarige - Koors

Hi,

My seuntjie was gediagnoseer deur die GP met erge sinusitus. Hy het erge koors gehad eerste 2 dae, met Empaped koors gebreek.
Voorgeskryf 2 bottels antibiotika - Zennat, amper klaar en Sinumax Ped, asook Interflora. Maar het toe begin diaharee kry, ook nou onder beheer, maar koors bly kom en gaan, tot 38.5. Sy ogies hang, bleek, kla van kopseer en swak eetlus.

Moet ek hom terugvat GP toe, of sal die antibiotika begin werk, as dit opgebruik is?

Dankie!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Wat hier dringend nodig is is 'n vaste diagnose van jou seuntjie se siekte.Hy het al 2 bottels antibiotika gedrink sonder enige verbetering.Sy koors bly hoog en hy kla nog van kopseer. Dit is uiters nodig om so gou soos moontlik 'n pediater te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: rensche | 2009/04/15

adel moet nie met koors speel nie, vat hom terug na die dokter dadelik, gee vir hom NOU DADELIK rehidrate veral as hy diaharee het. jou kind is besig om te ontwater en kan in n koma beland. hou hom koel spons hom af met lou water en as jy nie die koors gebreek kry nie, bad hom in koel water nie koue water nie, moet hom nie warm aantrek nie.

laat my weet hoe dit gaan.

Reply to rensche

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.