Childhood Diseases

Question
Posted by: Adell | 2009/02/25

Q.

5 en ' n half Maande oue baba

Hallo,
Ek het voorheen u raad gevra,oor my dogtertjie wat konstante diaree gehad het van geboorte. U voorgestel sy slaan oor na Similac of Neocate. (Lyk allergies vir laktose en soya) Vir my ped voorgestel (ons is van WHK Namibia), sy voorgestel Allernova (Novalac). Sy is nou van 6 doeke na 1 doek, nog loperig, en sy is bekommerd dat iets fout is met haar absorpsie. Sy wil haar nou laat toets vir Cystic Fibrosis, maar van wat ek gelees het, my kind nie so siek. Behalwe haar " stadige groei"  en loop maag, nie ander simptome. ???

Die Allernova blik sê  net tot en met 6 maande, wat stel u voor daarna?

Dankie vir al u hulp.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Sy kan aanhou om die Allernova te drink tot 12 maande aangesien diit beslis vir haar help.Sy moet geen suiwel produkte bv joghurt eet nie.Haar simptome is nie die gewone simptome van sistiese fibrose nie, maat die toets is miskien die moeite werd net om seker te maak.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.