Childhood Diseases

Question
Posted by: Lynette | 2010/07/05

Q.

4 Maande oue baba op pap

More

Ek het oor die naweek my baba (15weke) op pap gesit (Nestum First Cereal) in die oggen 1 teelepel, en dan in die aand 1 Teelepel. Die eerste aand was ok die tweede aand het hy kort kort deur die nag kreun geluidjies gemaak asof hy krampies het, iets waarmee hy nie gesukkel het voorheen nie. Sy maag werk normaal (1 keer n dag) en hy drink baie water. Kan dit wees dat die pap te swaar is vir sy maag? Moet ek liewers n ander tipe pap probeer (ryspap)?

Dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit sal definitief 'n goeie plan wees om jou baba se pap te verander. Probeer liewers in die begin 'n rys pap .

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: MARIETJIE | 2010/07/23

ek voed my baba nan1 vir 6weke al die afgelope week is sy stoelgang groen wat kan fout wees?

Reply to MARIETJIE

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.