Childhood Diseases

Question
Posted by: karen | 2012-07-13

Q.

4 maande oue baba

hallo. Ek wil graag hoor. My dogtertjie is deesdae baie teen slaap. deur die dag is sy baie huilirig om te gaan slaap en moet ek omtrent n half uur met ha staan en sus om te slaap. In die aand is dit 3 keer erger. Sy wil net eenvoudig nie slaap nie, sy is wel baie moeg, vryf ha ogies en kan sien sy is moeg. Kan dit tande wees of dalk iets anders? Sy huil vreeslik as sy moeg is en wil dan nie slaap nie.
Dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie is gewoonlik die ouderdom wanneer babas begin met die eerste tekens van tandekry. Aangesien jou baba tot onlangs goed geslaap het ewe skielik hierdie patroon verander het, is dit heel moontlik dat dit haar probleem is. Hopelik sal sy gou weer begin goed slaap. Haar eerste tande sal eers deurkom wanneer sy omtrent 6 maande oud is.Gebruik intussen een van die tande jels soos Pansoral waneer sy ongemaklik is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.