Childhood Diseases

Question
Posted by: Mienie | 2011-12-17

Q.

4 maande baba sukkel met winde in nag en baie wakker

My baba is 4 en ''n half maande oud. Het silent refluks en is op Novalac AR en Nexiam. Het vaste kosse begin op 4 maande. Hy sukkel met baie winde in die nag wat hom wakker maak en dan baie huil. Wil ook nie ''n dummy suig nie. Al manier om hom weer aan die slaap te maak is om ''n bottel met melk of water in sy mond te druk. Ek weet dit is nie die ideaal nie maar weet nie hoe anders om hom weer aan die slaap te kry nie. Ek staan gemiddeld 8 keer in die nag op vir hom. Wat kan ek vir hom gee om die winde te verminder. Die algemene goed om die mark help nie regtig nie. Van wat hy op vaste kos is bring hy bietjie melk en kos op maar nie baie soos ''n baba wat projekteer nie. Help asb....

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is miskien die Novalac AR wat mielie stysel bevat wat jou baba so ontstel.Probeer liewers die Novalac SD [sweet dreams] formule.Hou aan met die Nexiam. Hy moet net ryspap eet en geen pap wat ook melk bevat soos bv Cerelac nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.