Childhood Diseases

Question
Posted by: Lynne | 2009/09/19

Q.

4 jarige slaap nie

Goeienaand Dokter,

My 4 jarige seun het tot so 3 weke gelede steeds in die middag vir so 1 1/2 uur geslaap (hy slaap baie goed in die nag). Van toe af weier hy om smiddags te slaap. Sy kleuterskool se hy slaap tog by hulle, maar hy vat deesdae BAIE lank om aan die slaap daar te raak.

Ek het onlangs ' n artikel gelees wat se dat jong kinders baat vind daarby om in die middag te slaap.

Moet ek bekommerd wees en wat staan my te doen?

Baie dankie!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar is geen rede vir enige kommer nie. Baie kinders, gewoonlik slim kinders, hou vroeg op om in die middae te slaap.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.