Childhood Diseases

Question
Posted by: anoniem | 2010-05-13

Q.

4 jarige kla van hoofpyn naarheid en het koors

HI DAAR EK WIL NET WEET OF KAN DIT SIMPTOME VAN BREINVLIES ONTSTEKKING WEES.MY DOGTERTJIE IS 4 JAAR OUD EN KLA VAN HOOFPYN DAT SY EWESKIELIK BEGIN GIL EN HAAR KOPPIE VASGRYP MET TYE BRAAK SY EN KRY DAN OOK KOORS.HAAR NEUSIE LOOP EN HAAR OGIES IS MET TYE ROOI EN SO PAP.EK GEE MAAR KOORS EN PYN STROOP MAAR WEET OOK NIE REGTIG WAT IS DIE TEKENS VAN BREINVLIES ONTSTEKKING NIE.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Sien antwoord bo.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Racoon | 2010-05-13

Het jy haar al by ''n dokter gehad? Hoop so! klink nie lekker nie, al is dit nie breinvliesontsteking nie.

Reply to Racoon

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.