Childhood Diseases

Question
Posted by: anoniem | 2010/05/13

Q.

4 jarige kla van hoofpyn naarheid en het koors

HI DAAR EK WIL NET WEET OF KAN DIT SIMPTOME VAN BREINVLIES ONTSTEKKING WEES.MY DOGTERTJIE IS 4 JAAR OUD EN KLA VAN HOOFPYN DAT SY EWESKIELIK BEGIN GIL EN HAAR KOPPIE VASGRYP MET TYE BRAAK SY EN KRY DAN OOK KOORS.HAAR NEUSIE LOOP EN HAAR OGIES IS MET TYE ROOI EN SO PAP.EK GEE MAAR KOORS EN PYN STROOP MAAR WEET OOK NIE REGTIG WAT IS DIE TEKENS VAN BREINVLIES ONTSTEKKING NIE.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie simptome kan as gevolg van breinvlies ontsteking voorkom. Die beste sal wees om 'n pediater te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
user comments

C.

Posted by: gloriar | 2011/02/16

hello everyone!

where can i find top adult previews?

Reply to gloriar
Posted by: gloriar | 2011/02/16

Reply to gloriar
Posted by: ANONIEM | 2010/06/04

HI DOK EK HET HAAR DR TOE GEVAT SY HET AAN MEGRAIN AANVALLE GELY EN NOU HET SY LONGONTSTEKKING HAAR BORSIE IS BAIE BENOUD EK HET ANTIBIOTIKA GEKRY EN HOES GOED .DIE DR WAT HAAR ONDERSOEK HET WOU HAAR OPNEEM MAAR HY HET TOE EWESKIELIK VAN PLAN VERANDER.HOE LANK IS DIE BORSIE SO BENOUD EN HOES N KIND TOTDAT HULLE BEGIN BETER RAAK?

Reply to ANONIEM

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.