Childhood Diseases

Question
Posted by: A.R | 2012-07-27

Q.

4 jarige kan nie potlood vashou nie

Ek is baie bekommerd oor my 4 jaar, 8 maande oue seun.
Hy sukkel baie om te praat en ons het hulp gekry by die spraakterapeut.
Hy sukkel om ''n potlood reg vas te hou, en kan nog nie prentjies teken nie, net skrabbel. Sy het nou aanbeveel dat hy na ''n arbeidsterpateut gaan. As hy ''n sker of potlood by die huis vashou lyk dit vir my of hy nie weet watter hand nie. Vlgs sy skool is hy regterhand dominant. Hoe kan ek verseker weet hy is nie linkherhand dominant nie?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die beste sal beslis wees om in die eerste plek 'n arbeidsterapeut te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.